Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

maranata
Create Your Own App Store

Star maranata
Alle christene oud en jonk sluit aan asb.sodat ons mekaar in geloof kan versterk.All christians young and old join us.let us build a strong relationship together

Group Founder: sadrag
Description: .
Group Type: Public join
Members: 7
Category: Religion & Beliefs > Christianity

Topics (13)

go FORGIVENESS PRAYER (2) oubaas
Lord, I extend forgiveness to my SISTERS AND BROTHERS. I forgive those who rejected me, lied about me, hated me, resented me, competed for my parents's love,those who hurt me, who physically harmed me...

go Bybelteks vir die dag (8) sadrag
Ps.23 Die here is my herder,niks sal my ontbreek nie angel3.gif

go Kinders van GOD... (21) batchelo
Vrede vir julle. Hierin geliefdes,versoek ek jul om tog mekaar se laste t dra... Wel,een manier is om vir mekaar t bid. Daarom,laat u gebedsversoek hier en laat ander wat dit lees,dit in hul gebede by...

go Prys di Here (10) cheeky45
So sal ons groep groei en satan Wys ons sal en gaan noit in ONS JESUS CHRISTUS wat SY BLOED oor ons gebring het twyfel ni. En di site Endtimes sal voort gaan PRYS DIE HEER

go Gebed van n verlorene (1) sadrag
Hemelse Vader.Ek voel verlore vandag en is soekend na u teenwoordigheid,moet my asb.nie verwerp nie,maar tel my op en vertroos my in u liefdevolle arms.Dankie vir die vriende wat u my gegee het.in die...

go Lofprysing (3) endtimes
Kom laat ons saam die Here loof en prys, kom ons gee eer aan God se naam. Gebed en lofprysing is baie effektief wanneer mens op jou swaktste is, midde in n aanval en versoeking. Dit lig ons in die gee...

go gasteboek (8) sadrag
laat asb.u naam en n woord van bemoediging hier by die klerk.dankie.read.gif

go Bybelstudie (5) endtimes
Exodus 33:21-22 Gee julle gedagtes oor hierdie skrifgedeelte

go Manna vir d Siel (2) batchelo
Broodbreek of t wel Manna uitdeel.Dit is waar jy d geleentheid het om t kom deel met ander,wat GOD vir jou vandag gedoen het,of n boodskap of profesie of wonderwerk wat jy van GOD ontvang het.Getuieni...

go Die kerk (3) tjokelit
Kan jou geloof teen jou tel as jy net vriende wl wees.elke KERK doen goeie werk. Waarom iemand kruisig wat n ander geloof het .inbox my met di antwoord aub dankie

go wie is my naaste? (5) sadrag
Net my buurman of enigeen?

go Jy maak n verskil! (4) endtimes
Iets wat n groot impak op my gemaak het was toe Professor David Block van die Universiteit van Wits n lesing by ons kerk kom gee het. Hy is n professor in physics en astronomie en is n Joodse Christen...

go vergadering (4) sadrag
Moet ons die groep oopmaak vir engelse spreekers?moet ons dit privaat maak of plubliek.iemand probeer my van pro af verban.bid asb.dat dit nie sal gebeur nie.Dankie

Photos (6)

1 2 3 4 5 6

Files (1)

1 Holy Bible

Polls (1)

go Ek wil ook n kind van GOD wees,omdat....

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store