Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

maranata - Topics
Create Your Own App Store

* maranata > Topics


Subject: gasteboek
Replies: 8 Views: 1871

sadrag 26.03.08 - 04:29pm
laat asb.u naam en n woord van bemoediging hier by die klerk.dankie.read.GIF *

endtimes 26.03.08 - 05:25pm
My naam is Coeleen van Gauteng, die Here sal jou nooit begewe of verlaat nie. angel.GIF *

batchelo 27.03.08 - 10:37pm
Liewe Leser.Baie welkom by Maranata.Vrede vir jou. Ons is tot alles in staat,deur JESUS,d SEUN V GOD wat ons krag gee. Weet dan geliefdes,dat d duiwel geen vatkans het op ons,d eiendom v GOD. Sela. Maranata Emanuel. batchelo *

jouengel 28.03.08 - 10:02am
hello3.GIF Eks Loraine. Gebed is die soom wat keer dat jou lewe ontrafel, God se garing is liefde. Dit is lank genoeg om vir ewig te hou. Mag jou lewe altyd omsoom wees *

gerkit 30.03.08 - 09:49am
Julle is waarlik sy dissipels en kan sien julle bly in Sy woord.joh8:31.Ons volhard saam tot die einde toe Dankie Regverdige Vader vir sulke mooi vriende en dat ons mekaar kan oodersteun . *

batchelo 31.03.08 - 01:37am
Vrede,genade,liefde,blydskap sy met julle!Amen. Geliefdes,weet dat jul bydraes word opreg waardeer en is inspireerend.Dankie. Ons neem mekaar se hande oppad Hemel toe,maar as een struikel,weet dan dat ons jou weer sal optel.Sela *

brenda46 3.04.08 - 07:55am
Bly te kenne al julle mensies hier. My naam is Brenda en ek woon in Benoni. Afrikaanse vriende welkom om my te bud. *

batchelo 12.04.08 - 01:19am
en weereens n warm welkom aan almal wat by Maranata kom aansluit het. Vrede vir julle! Sela *

batchelo 12.04.08 - 07:03pm
my vertroue in GOD is,dat SY Arm nie t kort is om t red nie en dat SY Hand nie t swak is om t verlos nie. He got the whole world in HIS Hands.but HE carried you in HIS arms.Amen! *


* Reply
* maranata Forum


Search:
topics replies


* maranata

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store