Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

maranata - Topics
Create Your Own App Store

* maranata > Topics


Subject: Kinders van GOD...
Replies: 21 Views: 4196

batchelo 27.03.08 - 10:45pm
Vrede vir julle. Hierin geliefdes,versoek ek jul om tog mekaar se laste t dra... Wel,een manier is om vir mekaar t bid. Daarom,laat u gebedsversoek hier en laat ander wat dit lees,dit in hul gebede byvoeg. GOD voorsien.Prys d HERE! Sela. *

batchelo 27.03.08 - 10:51pm
VADER,vergeef my vyande en die wat my kwaad aandoen,hul sondeskuld,want ek vergewe hulle.Amen.Prys d HERE.VADER,ek vra dit in U SEUN se NAAM. Sela. *

endtimes 28.03.08 - 06:30am
Amen, Here my Koning, seen die wat my vervolg en vervloek, seen hulle Here en gee hulle meer van U Gees, in die naam van Jesus Christen, AMEN. *

batchelo 28.03.08 - 11:46pm
VADER,waar 2 of 3 saamstem oor n saak in gebed,is U SEUN teenwoordig.Daarom verhoor U daardie gebed.Ek wil met endtimes se gebed saamstem en U Seen daaroor bid. Amen.Prys d HERE.Sela *

sadrag 29.03.08 - 06:42pm
Vader stort asb.u seeninge oor ons groepie uit.amen *

gerkit 30.03.08 - 08:07am
Prys SY Heilige gedenk.wandel en lewe in die Gees en bid n mens in die Gees wie kan help.gedagte joh5;63 dit is die Gees wat lewend maak grte *

batchelo 31.03.08 - 01:51am
VADER,dankie vir dat U ons nooit wese agter gelaat het met d hemelvaart v U SEUN nie,maar ons d VERTROOSTER gegee het,nl. HEILIGE GEES.Amen.Ek stem saam Gerkit.Die wapenrusting en vrugte en gawes vd HEILIGE GEES is so een met d bid in d gees,want daarin word ons oorwinnaars.Prys d HERE. *

gerkit 31.03.08 - 02:32pm
Satan gebruik vesoekings as n primre wapen om ons te vernietig .God gebruik dit om ons te ontwikkel.Salig is die man wat bly staan en nie val nie.jak1:12 *

batchelo 31.03.08 - 05:43pm
VADER,ek bid vir elke kind v GOD,dat U hul sal versterk,sal vashou binne U Liefde,en hul sal voorsien in hul behoeftes.dat U hul sal staande sal hou om t volhard tot d einde toe.Prys d HERE.Amen *

pompie_1 31.03.08 - 09:39pm
My HEMELSE VADER dankie vir U genade, liefde, ondersteuning, elke dag, elke uur, elke minuut, elke sekond. Danki HERE vir elke geleentheid wat U my gee U te kan dien, so dra elke liewe persoon in di wereld op aan U, seen hulle en di wat ng ni di geleentheid gehad om U te leer ken ni, sal U ni wel iemand op daai persoon se pad sit om di wonderlike seeninge van U te beleef. Here vergewe al ons sondes in U NAAM alleen. AMEN. Ek ht gebedsversoek vir almal, sal u my asb op u gebedslys sit oor my gesondheid en werksoekery, GESEENDE WEEK VIR U ALMAL, GROET IN JESUS. *

cheeky45 2.04.08 - 10:33pm
Danki my Hemelse VADER vir U vergifnis. *

cheeky45 2.04.08 - 10:38pm
Bid asb vir my en my gesin. Ons gaan deur moeilike tyd (egskeiding). Prys die Heer vir Sy Genade en Liefde *

gerkit 4.04.08 - 09:10am
Dankie Vader.Gesnd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.Matt5:3 grte *

cheeky45 6.04.08 - 09:04am
Bid asb Sadrag in hosp weti wat fout is. Mag di Hemelse Vader Sy hand van genesing oor Sandrag bring want SY WIL SAL GESKIED. LOOF EN PRYS DI HEER VI AL SY LIEFDE GENADE EN WONDER WERKE. In di naam van Jesus Amen! ! *

cheeky45 6.04.08 - 09:25am
Vader neem Sadrag in u hande en Genees Sadrag. Seen ons groep en laat ons groep groei totdat almal op ale web sites van U kan Hoor en U net so lief kan he soos almal in di groep. Ek bid ook Vader dat my teen staanders en vyande GERED sal word in di naam van Jesus Amen *

alwynton 8.04.08 - 07:48pm
Ek het trane in my o vir Sadrag en as ons uitroep sal U uithelp U woord staan vas. Hy is genees deur U bloed en opstandings krag.Hy is spesiaal vir ons en het hom nodig laat dit met hom goed gaan.dankie vir die genesimg in die dierbare bloed van die lam in .Dankie JESUS *

batchelo 9.04.08 - 11:35pm
U kinders soek U aangesig,HERE.Hul soek U op om hul v hulp t wees.Mag U verheerlik word in U genade dat U voorsien het.Dankie HERE.amen *

sadrag 10.04.08 - 06:06pm
Dankie Vader vir vriende soos Alwynton Cheeky.Batchelo en al die ander ,seen hulle asb.Vader amen *

sadrag 11.04.08 - 07:30pm
Hemelse Vader.In die naam van u seun Jesus dra ek Cheeky aan u op.U ken haar omstandighede,neem haar aub. in u hande en versterk en vertroos haar en genees haar van alles.Dankie Vader in die naam Jesus *

batchelo 12.04.08 - 12:18am
Hemelse VADER,in U SEUN se NAAM vra ons groepie,dat U almal sal seen wat in hierdie behoort,dat ons met wysheid,waarheid,liefde,lewe gevul sal wees elke dag,dat ons U kan verheerlik.Sela *

lilo32 16.04.08 - 01:41pm
Liewe Heer my hart is so seer, wees U my trooster. Gee my vrede en kalmte *

sadrag 16.04.08 - 05:13pm
Hemelese Vader.Sal u asb. eleen in hierdie groep die van die nodige voorsien wat hulle van V verlang.U ken elkeen se tekortkomeninge.Ons vra dit in die naam van u seun Jesus.Amen *


* Reply
* maranata Forum


Search:
topics replies


* maranata

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store