Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

maranata - Topics
Create Your Own App Store

* maranata > Topics


Subject: Bybelstudie
Replies: 5 Views: 1281

endtimes 28.03.08 - 07:14am
Exodus 33:21-22

Gee julle gedagtes oor hierdie skrifgedeelte *

sadrag 28.03.08 - 03:04pm
Ek is bietjie dom,maar hoekom,mag God nie gesien word nie,ons is dan na sy ewebeeld geskape,so afgesien van die fyt dat hy heilig is moet hy behalwe die skerp lig wat hom omring soos n mens lyk.Die satan sien hom dan,soos bv.toe hy oor Job by hom gewees het. *

batchelo 31.03.08 - 02:24am
ons moet eers GOD verstaan voordat ons d skrif lees.n Mense oog kan nie na d son staar,sonder om blind t word nie.Mens se oog werk soos n kamara.sodra dit t veel lig inlaat bederf d foto.Hoeveel t meer is d LIG van GOD nie.Dan as jy t lank in d son is brand jy kanker en kry sonstraal.Wat nog as jy in GOD se Lig kom.Daarom gaan geen vlees of bloed Hemel binne waar GOD woon. *

batchelo 31.03.08 - 02:36am
ons verheerlikde liggame of t wel ons siel waarin ons gees woon,lyk nie soos ons aardse liggame nie.Ons aardse liggame is nie na GOD se Beeld geskape nie,maar wel ons verheerlikde liggame.d prentjies v Satan is n leuen.Sy liggaam is n siel.Die siel v n kind v GOD lyk soos n ster.d siel v Satan lyk soos n black whole v d ruimte. *

batchelo 12.04.08 - 01:30am
wie sal bly bestaan as n weerligstraal hom tref? nou ja toe,wil jy GOD aandurf wat baie meer as n weerligstraal is? sterkte,maar ek sal maar liefs nie.dankie *

batchelo 12.04.08 - 06:50pm
Geloof. wat jy glo is waar. n liedjie se: No matter...what they teach us...what they do...what you believe is true. Niemand kan vir jou kies of vir jou glo.Maar wat is geloof werklik en glo jy regtig? *


* Reply
* maranata Forum


Search:
topics replies


* maranata

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store