Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

maranata - Topics
Create Your Own App Store

* maranata > Topics


Subject: Jy maak n verskil!
Replies: 4 Views: 1356

endtimes 28.03.08 - 07:39am
Iets wat n groot impak op my gemaak het was toe Professor David Block van die Universiteit van Wits n lesing by ons kerk kom gee het. Hy is n professor in physics en astronomie en is n Joodse Christen. Hy het skyfies op die groot skerm gewys van hoe n ster gebore word ens. Die een skyfie wat die grootste impak op my gemaak het was n foto van n groot hoe sandduin in die Namib Woestyn. So n sandduin is massief en die kruin is mos so glad. Op die duin was die een piepklein duinebesie, hulle krap krap mos so met hulle potjies. Die 2de foto was die impak wat die gekrap van die besie op hierdie reuse sanduin gehad het. Die helfte van die duin het weggesak en die vorm totaal getransformeer agv. die klein besie se gekrap. Ek di*nk altyd daaraan as ek voel ek is nie belangrik nie, of dat ek di*nk ek kan nie n verskil maak in die wereld nie, of in iemand se lewe nie. As ek elke dag bietjie krap krap en die woord van God bring na mense en Sy Liefde, hoe gering ook al, dit gaan n verskil maak in die wereld, dit gaan n berg uit iemand se pad of my eie verskuif. *

sadrag 28.03.08 - 09:02am
Ja dit herriner my aan die dame wat op die strand gestap het wat vol uit gespoelde seesterre gele het,sy was besig om van hulle terug te gooi,toe n man haar vra,hoekom sy dit doen,omrede dit tog nie n verskil sal maak nie,sy vat toe weer een wys dit vir hom,gooi dit diep die see in en se,daardie een kan wel n verskil maak. *

batchelo 31.03.08 - 06:00pm
wat is d verskil wat n kind v GOD maak tov d donker wereld? d lig wat ons skyn.Vat n donker nag en jy gaan le op jou rug en kyk na d hemel ruim.sien dan d horde hemel liggame daar skitter.dan skielik verskyn d maan.dit verlig d aarde as dit vol is.Vergelyk d toneel met ons en JESUS in n donker wereld en vra jou af,maak ek n verskil? *

cheeky45 6.04.08 - 09:16am
Ekt gevoel ek was in donker gat en mure so dik en dat ek teen di mure vas bid. Ma di Hemelse Vader het my aan gehoor want ek het volhard in gebed. Ekt geweier dat satan my aners wys wou maak. Prys di Here in al Sy Glorie want Sy liede is Groot *

batchelo 12.04.08 - 12:51am
maak n verskil...Weet dan geliefdes,dat jul nie meer een is met d wereld nie,maar met GOD.Daarom verskil jul v ander wat se hul is wedergebore en dit nie in hart en siel is nie. *


* Reply
* maranata Forum


Search:
topics replies


* maranata

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store