Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

maranata - Topics
Create Your Own App Store

* maranata > Topics


Subject: Die kerk
Replies: 3 Views: 1379

tjokelit 5.04.08 - 06:41am
Kan jou geloof teen jou tel as jy net vriende wl wees.elke KERK doen goeie werk. Waarom iemand kruisig wat n ander geloof het .inbox my met di antwoord aub dankie *

alwynton 5.04.08 - 09:46am
bv.as 1 n ou Apostel en anderHervormeris en geheg raak aanmekaar en verliefheid en trou het n mens 2ander truks vye wie gaan waar.net gewone vriend ja.saam werk verskil Nominasies Priesters leiers Predikante ens en wil by hul beginsels bly n mens mt dit ni kruisig noem ni elkeen hou maar by wat hy geleer is daarom vind groepe mekaar.verskille kan twee drag veroorsaak maar di respek di ander dat almal saan kan gesels en vriende wees en nog mooier in groepe.As ons die Here se Naam ophelder en die gekruisigde Jesus verkondig sal ons lek saam werk.om te verskil is ni n sonde ni.kom ons handhaaf saam n verhouding in wat ons glo.Prys Sy Heilige gedenk naam Amen. *

tjokelit 5.04.08 - 04:01pm
Ek praat uit ondervinding .my man was n KATOLIEK ek O.A.K.EN NOOIT HET ONS MEKAAR TE NA GEKm of verwyt nie alles het goed gegaan vir 25 jr tot ons geskei is deur die dood.DIE OORDEEL KOM MY NIE TOE NIE *

batchelo 12.04.08 - 01:13am
hier kom d wysheid t pas.Sien n kerk soos n moter.almal stry wie se moter is d beste.Maar tog bring dit almal op d selfde wyse waar hul eindpunt moet wees. *


* Reply
* maranata Forum


Search:
topics replies


* maranata

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store