Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

maranata - Topics
Create Your Own App Store

* maranata > Topics


Subject: Prys di Here
Replies: 10 Views: 1644

cheeky45 6.04.08 - 09:42am
So sal ons groep groei en satan Wys ons sal en gaan noit in ONS JESUS CHRISTUS wat SY BLOED oor ons gebring het twyfel ni. En di site Endtimes sal voort gaan PRYS DIE HEER *

alwynton 6.04.08 - 05:11pm
Sy bloed verlos ons uit satans mag ons kan alles weerstaan ons is meer as oorwinaars en sal bly bestaan omdat ons bou op die woord di Here en Sy soort liefde en ons dien n Lewende Christus voorspoed en Baie Sn vir hierdie sight .Bid stil wees en vertrou Prys Hom *

sadrag 6.04.08 - 09:17pm
Ek het nie n idee gehad wat die Vader die groep mee sou seen as ek dit sou stig nie.Maar sulke gemotiveerdheid kan net van die Vader kom Dankie Koning *

batchelo 9.04.08 - 11:46pm
hierin word d VADER verheerlik,nl.Dat jul d HERE GOD sal liefhe met hele hart en siel.maar ook jou naaste nes soos jouself.Dit is wat GOD beplan het met d groepie,dat liefde d verskil sal maak om GOD t kan verheerlik,daarom is dit n sukses.Emanuel *

sadrag 10.04.08 - 05:53pm
Prys die Heer met blye galme.Dankie Vader vir al u seeninge *

alwynton 10.04.08 - 08:25pm
Danki dat U ons Bergvesting is en onse God op wie ons vertrou.en di wat na U luister sal veilig woon en gerus wees teen die skrik van di onheil.Spr1:33. *

sadrag 10.04.08 - 08:51pm
Iemand wat te lafhartig is om te se wie hy of sy is beskuldig my van veelwyvery.Die persoon is siek.bid asb vir hom ek weet wie hy is *

batchelo 12.04.08 - 12:44am
Prys die HERE! Aan U HERE,kom toe al d eer en Verheerliking! Prys d HERE! *

cheeky45 12.04.08 - 05:50pm
Vader danki vi nog n dag wat U ons kans gee om almal van U liefde te vertel en dat U ons draer is in moeilike tye. In Jesus Christus se naam Amen *

batchelo 12.04.08 - 06:31pm
loof d HERE,o my siel.loof HOM met my hele hart.Loof SY Heilige NAAM.Ja,Heilig,Heilig,Heilig,is d HERE GOD,ALMAGTIG.Prys d HERE.SELA *

cheeky45 14.04.08 - 10:23pm
Ons Almagtige Hemelse Vader rak asb ieder en elk op pro aan sodat almal U Liefde ka aanvaar en ek weet met U hulp Vader sal ons groep di hele pro oor neem en dat U ons staande en sterk sal hou in U liefde Amen *


* Reply
* maranata Forum


Search:
topics replies


* maranata

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store