Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

maranata - Topics
Create Your Own App Store

* maranata > Topics


Subject: vergadering
Replies: 4 Views: 1036

sadrag 11.04.08 - 10:26am
Moet ons die groep oopmaak vir engelse spreekers?moet ons dit privaat maak of plubliek.iemand probeer my van pro af verban.bid asb.dat dit nie sal gebeur nie.Dankie *

alwynton 11.04.08 - 12:10pm
Goeie idee daar is ni aan neming van persoon by GOD Baie keer wil n mens self n woord of wat in Engels aanhaal gee dit n kans ons kan niks verloor ni m bly sterkte voorspoed grte *

alwynton 11.04.08 - 12:25pm
Ons kan maar raai waar die vebaning vandan kom ons sny dit af in Jesus naam Ons sal geloof en die wapenrusting gebruik om jou te beskerm.Die mensdom wil jou brandmerk en mt klippe gooi ons weier dit en bid vi jou di Here sal ingryp en aanspreek wees vertroos. *

sadrag 11.04.08 - 12:46pm
Baie dankie vir julle ondersteuning,die Here seen julle. *

batchelo 12.04.08 - 12:39am
jul het my stem bygevoeg liewe geliefdes by hierdie voorstel. Sadrag,jys nie d enigste,ek kry dit ook,maar JESUS het oorwin!Sela *


* Reply
* maranata Forum


Search:
topics replies


* maranata

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store