Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

Polls
Create Your Own App Store

* maranata > Polls


* Ek wil ook n kind van GOD wees,omdat....

net vir d pret
omdat ander dit is
iemand my aangehits het om een t wees
omdat iemand my oorreed het of my oortuig het om een t wees
GOD my daartoe gely het om n wedergeboorte t ondergaan en my daardeur verseker het dat ek n kind v GOD geword het
ek het besef dat ek nie kind v GOD is nie,maar n begeerte het om ook een t word
ek nie weet wat n kind v GOD is nie,maar graag wil meer t wete kom daarvan
ek is nie geintereseerd om een t word nie,want ek het my godsdiens
niks kan my ooit oortuig dat ek een moet word nie,maar ek besoek net hier af en toe
ek weier totaal en al ooit weer enige iets te doene t he met enige v d aard.los my uit!


* Posted by: batchelo
* View Results


* maranata

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store